SMS'e vir 22 Oktober 2018
SMS'e vir 22 Oktober 2018

SMS'e vir 22 Oktober 2018

". . .die lewe het nog mooi stories. . ."
Mandy Rittmann
Hoe siek is ons samelewing. Hoe verkrag jy ’n 2-jarige dogtertjie, hoe werk so ’n mens se kop? Siek siek, siek!

Shocking, sickening story about the 2 year old being raped. Think of the suffering that poor toddler went through! We need a new law for child rapists, murderers and repeat rapists should rot in jail. No questions asked!

Rus se plase. Ek is baie beïndruk met die minister van grondhervorming se besluite aangaande die Rus. Sy logika spreek boekdele, want dit gaan vir die minister oor die ekonomie van die land. Ek nomineer vir mnr. Nujoma vir die volgende president van die land. Dit help nie om vir sukkelaars wat van die regering afhanklik sal wees grond te gee nie.

Heinrich, jy laat mens besef die lewe het nog mooi stories en mense. Ek bewonder jou dat jy jou sussie matriekafskeid toe geneem het. Mag jou toekoms wonderlik wees en jy al die seën van Jesus kry. Jy verdien di beste. 'n Jong man om op trots te wees.

Government seeks EU funding! What else is new? Government should be ashamed of themselves, begging, begging and begging, so the no consequences corruption can bloom even more, while taxpayers are bled dry and people live in misery. Mr. Geingob live up to your promises of cleaning corruption and horrendous crime or were they lies to the people to get elected?

Agriculture Minister urges Namibians not to cut down trees? Is he joking? So that there are more for the Chinese to loot? Wake-up minister, you are blind to the illegal looting and deforestation by the Chinese and right under your nose of the few forests we have, Chinese cutting down thousands by the truckloads and exporting and making billions they don’t pay taxes on! Stop the culprits and jail them.

So the white elephant Neckertal Dam (which will probably never see water) is complete. Tender price was N$2.8 billion, completion price N$5.7 billion that we know of - N$3 billion more! This happens to all government tenders. How many officials enriching themselves? Government might as well not ask for tenders and give out open cheque books as they just pay all demands no questions asked? What a corrupt country!

Aan die Minister van Arbeid: is daar so ’n wet? Finale waarskuwing, geen bonus, geen verhoging, drie strawwe, bestuurder maak asof jy nie bestaan nie.

Dirk van Zyl, jou skrywe in die briewekolom van 18 Oktober 2018 se Republikein slaan die spyker 101% op die kop. Dit word egter as te radikaal in ’n vrye Namibië gesien, waar ’n sub-kuluur van vergrype aan die orde van die dag is, met alkohol die “main tapped”. Die tendens is eerder predik wat jy self nie doen of glo nie, solank jy net ’n goeie spreker is! - Ollie Joubert

Die res van die banke, volg Standerd Bank in sy “Buy a Brick”-veldtog! Kom ons Harambee hier en is een Nasie! – WRO

Brouery kan in enige land sy produk bemark en ’n borgskap beding, as hy genader word. NRU het nie vir Brouery gekontak vir ’n borgskap nie. Mensah het nie die “guts” om die waarheid te praat nie. NRU en NRL het ’n geldige kontrak. Kry die feite voor jy jou opinie lug.

Mag iemand met ’n kriminele rekord die president van rugby word? Misdaad is wat land se ekonomie saboteur.Die wat sê die laaste NRU rugbybestuur was so “great”. Die klubs het laas in 2011 geld van die unie af gekry. Wat het hulle teruggeploeg? Nou probeer Bradley en Mervin rugby steel.

“Catering” firmas moet nie die regering so inloop nie, dit is bedrog. Hulle tender vir ’n russian en pasiënte kry net ’n stukkie van 'n hele russian. Oshakati hospitaal.

Joos Platt, my versoek aan jou. Asseblief, aanvaar 'n pos op die kerkraad in Khomasdal VGK. Sal goed wees, dan weet ek daar sal geen onderskeid tussen armes en rykes wees nie. Almal sal gelyk behandel word. Sien uit om jou aan boord te hê, vir regverdigheid.

I would like to compliment Windhoek Gymnasium and WAP on their Gentlemans Cup cricket on Thursday with the little ones. I enjoyed it tremendously and it was nice to see the spirit of the small ones and the parents. I think in years to come we will have a lot of stars coming from this group. Then I would also like to compliment the people who was responsible for the braai and the meat, it was top quality meat and we all enjoyed it. To both WAP and Windhoek Gymnasium triple hooray to you. Keep up the good spirits and work.

Meneer met die Silver Prado, N 10712 WB. Jy is ’n potensiële moordenaar. 17 Oktober, omstreeks 08:00 het jy vanaf Swakopmund na Walvisbaai gery. Praat nie eers van die spoed wat jy gery het op pad van 100 en 80 km/h se sones nie. Jy het kanse gevat en verbygesteek op sperstrepe teen 'n bult en toe raak jy weg voor en het ek jou nie weer gesien nie. As jy nie jou lewe lief het nie, ons ander motorbestuurders en padgebruikers het wel. Asseblief, dink volgende keer twee maal voor jy weer so onbedagsaam bestuur.

BMW met registrasie GRN 814, Tony Rust-renbaan is tot jou beskikking vir jou manewales, nie Robert Mugabe-rylaan, Windhoek, Woensdag 17 Oktober.

Ek is op soek na ’n stoffeerder om sitkamerstoele reg te maak. – 081 684 5448

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!