SMS'e vir 22 September 2021
SMS'e vir 22 September 2021

SMS'e vir 22 September 2021

"...donasies vir kos..."
Mandy Rittmann
Etseeeeee, hoe lekker giggel ek nou toe ek oor die radio hoor dat MTC aandele beskikbaar stel. Ek weet nie of mense aandele wil bekom in die [soms] patetiese diens nie. Laat my aan ons sirkus-regering dink, wat wil hê buiteland moet in ons land belê. Koop liewer aandele by Avbob, hulle is al wat deesdae geld maak.

Julle by NBC is baie professioneel. Gemeenskapsradio in Suide moet leer asseblief en moet stop met opstokery. Vir dienste moet ons mos betaal of reëlings tref asseblief.

Is there anybody in Windhoek that can custom make different shapes (especially round, oval, hexagon) of frames for wall mirrors? Thank you. Contact cell 081 325 4848.

Ja, en dan lees ’n mens in die Engelse koerant hoe die polisiebeamptes van Gibeon vir donasies vir kos vra?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!