SMS'e vir 23 Maart 2018
"Een of ander tyd. . ."
Met verwysing na die hervestigingsplase sien ek nou 'n soort van 'n kriteria, naamlik een politikuste, tweede miskien veterane, derde die wat niks het om mee te boer nie en as daar miskien oor is, die wat op 'n dag tot dag basis 'n bestaan maak uit die boerdery. Hierdie soort manier van toekenning gaan ook gepaard met waar die plase geleë is. Die wat dit nodig het in die droogte geteisterde gebiede en die wat 'n stokperdjie beoefen in die voorkeurgebiede. Ek hoop om eendag 'n begunstigde te raak. Sê maar net.
Wat 'n vreeslike skande! Hoës kry plase. Ons het hard gewerk vir elke stukkie grond en betaal met sweet en kontant. Hier kóm ons Suid-Afrika en Zimbabwe. President, staan 'n slag op en gaan kyk hoe lyk dit in die arm buurte en vat die hoës saam. Die mense bly in sinkpondokke. Kyk hoe lyk die grenspos. Kyk hoe word gesukkel in droogtetye met water. Gaan voort, verpletter Namibië net soos Suid-Afrika en Zimbabwe. Een of ander tyd sal hierdie armes en verdruktes se oë oopgaan en hulle sal in opstand kom.
Me. Vicky ya Toivo, die hervestigingsplaas by Omaruru het geen huis of heinings nie. Here, gun vir my die kans om hard te werk en vorentoe te kom.
Is dit moontlik dat Namibië 56 ministers het. Hulle moet verminder word tot tien. Geen wonder Namibië is bankrot nie!
Meneer of mevrou, lees weer jou Bybel en moet nie die Woord van God verdraai om jou te pas en dan sulke snert kwytraak nie. Christene verdraai nie die Bybel so nie.
Verstaan ek reg? 2 300 hektaar is nie groot genoeg om ekonomies lewensvatbaar op te boer nie? En jy het nog 'n plaas, maar kla daar is nie 'n plaashuis en heinings nie. Dis grond. Alles moet opgebou word, self met jou hande. Grond word omskep in 'n plaas deur harde werk. "Entitlement"-sindroom.
Firstly my sincere condolences to the bereived family of the deceased that fell to death at the building site. Now. Ministry of Labour and Workers Unions stop trying to cure rather than prevent. Go and do safety inspections regularly at building sites and fine those companies who don't comply. Remember: prevention is always better than cure. Stop collecting their membership money just to bury them. Do your inspections and let them pay. Please.
Otji-dokter wat nie van pad gehaal kan word nie. Hoe is dit moontlik? Die bewyse op video wys alles! Hoeveel mense moet hy nog na hul dood stuur? Asseblief, dis absurd!
Robert Kahimise, CEO of Windhoek: Do you have a tribal agenda? Why only promote your tribesmen without interview and without advertising positions? What about others? Must we wait until our tribe become CEO also?
Rêrig? 'n Hervestigingsplaas aan Vicki ya Toivo, terwyl sy reeds een het wat sy nie benut nie, want sy is baie besig. Iewers is daar iemand besig om die land oor te neem en mense wat het verder te bevoordeel en die armstes verder te verarm. Die weermag koop twee plase en president en oom Calle weet niks of smeer toe. "Independence" word môre gevier, maar die hele land se mense wat arm is, is steeds arm. Geen huise, geen werk, geen water, geen toilette en geen kos na 27 jaar? Maar môre eet ons "cuisine" en hierdie mense word net verder verdruk, maar ons is "One Namibia, One Nation"? Se voet!
Is it not corruption that a CEO who has a car allowance also buys and uses a municipal luxury sedan, fully maintained by the employer for his work, but also privately?
Dr. Peya Mushelenga. A great and sincere thank you for your intervention in the Rehoboth Town Council situation. Wishing Ms Natalia /Goagoses all the best for this great task she has been assigned to. God bless. - Rehoboth inhabitant
Ag, asseblief! Lees die Bybel reg. Lyfstraf veroorsaak geweld? Mense, nou het ek als gehoor. Watter verskoning sal nou nog gesoek word vir ongedissiplineerde kinders, wat nie mag reggehelp word nie. Ek sê julle, eendag is eendag, die wat nie tug nie sal almal deur die rooi see gejaag word. Einste van die wat ons nie nou wil tug nie. Laat weet my as jy iemand ken wat al dood is van 'n goeie, outydse pak slae.
NDF het ons land gekaap, dis hoekom hulle net maak wat hulle wil. Seker ekonomiese kaping.
Dr. Bernard Haufiku doen asseblief iets aan die diens by die staatshospitale!
Pragtig gestel. Kom ons leer uit die verlede. Doen wat reg is in die hede en dit is hoekom NEEEF die regte ding is om te doen.
Daar word gesê van 'n hout en niks van 'n paal nie. Die kruis is van hout gemaak en niks van 'n hangpaal nie. Ek het gaan oplees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie