SMS'e vir 24 November 2021
SMS'e vir 24 November 2021

SMS'e vir 24 November 2021

"...warm geld..."
Mandy Rittmann
’n Engelse dagblad van Maandag 22 November berig hoe van die Fishrot-ouens nou geld wil los maak om regskostes te dek. Vat liewer die bates en hou 'n public auction van die plase, huise en vele motors, wat met warm geld gekoop is, sodat hulle kan voel hoe dit is om net normaal te lewe.

Ek lees nou van die bloedbad op plase. Die regering sal absoluut niks doen daaraan. Dis hoe hulle die aandag van hulle aftrek om te kan steel. Die land is in sy kanon, want die mense doen wat hulle wil en die regering steel soos hulle wil. Hulle almal wat so steel val mos onder die klas untouchables.

Gernot Schaaf en Nie-Satangse skrywer ry dieselfde voertuig met verskillende bestuurslisensies. Beide is reg en verkeerd. In Namibië moet baie dinge so en so reg gedoen word, reg? My vraag is net, wie gaan toesien dat dit wel en reg gedoen word? - SAP&H

Sondag se opkoms het bewys die Basters vertrou nie die kliek. Net 37 mense waarvan die kliek 28 was en ons 9 wat hulle nie ondersteun nie.

Please First National Bank (FNB) of Namibia, we the old age in Groot-Aub, just 50 km south of Windhoek need an ATM.

Dit is baie snaaks om te sien Black Friday-promosies het dieselfde pryse as enige tyd voorheen die jaar. Gaan kyk maar na die vorige promosiepamflette.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!