SMS'e vir 25 Augustus 2020
SMS'e vir 25 Augustus 2020

SMS'e vir 25 Augustus 2020

"50 000 is genoeg . . ."
Mandy Rittmann
Daar gaan binnekort nie geld wees om die staat se salarisse te betaal nie. Meeste staatsamptenare is slegs halfdag produktief. Helfte behoort afgedank te word. 50 000 is genoeg om die werk te doen.



Wil net weet. Die home schooling wat oppop op elke WhatsApp-groep, is dit legal of weet die ministerie van onderwys van dit? En wat is die policy oor dit?



Groot dankie vir julle heerlike ­voorbladfoto elke dag. Nogal soms met 'n lekker storie daarby! Veral die stories van groot omgee vir diere in hierdie tyd waarin ons so bewus is van ons eie welsyn. Maak die hart bly en gee die dag 'n helderheid.



Ja. Dit is 'n storm in 'n teekoppie. Haal geld uit Covid, dan bestaan daar nie meer 'n pandemie nie. ­Solank die naam Covid genoem word, word daar geld gegee. Die inperkings het ons land en sy ­inwoners vernietig. Nie die sogenaamde Covid nie. As ons maar net ons Hemelse Vader gevrees het soos vir Covid. Hy is in beheer van Covid. Hoe belaglik is die hele inperkings net nie. As jou toets negatief wys, waarom kwarantyn sit vir 14 dae? Waar is die kamstige 7 dae nou? Hoe langer ons mense in 'n blik druk, hoe langer gaan die pandemie bly. Ek stem. Wat het nou van MIV-vigs, TB en gewone griep geword?



Ja, wonder ook oor die pensioenarisse se verhoging. Dis regtig een skande! Hoe moet die ou mense oorleef?



Karasburg Town Councillors. Gabis-gemeenskap soek krag. Bezuidenhoudt-familie se huise en Groendoring en Dounaib 1 en 2 wag nog vir krag.



Sies meneer, dat jy nie jou woord kan hou nie. Jou seun het die paal omgery met die Porche en jy het belowe om dit te herstel, voordat jy die kar se bakwerkdele kom haal het. Baie teleurgesteld.



Rehoboth-polisie ons sien jul werk hard. Ons is bly, maar die drugs is nog 'n hele groot probleem. Help vir Blok E. Die ander blokke is ook ingesluit. Help asseblief.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!