SMS'e vir 27 November 2019
". . . 'n slang in die gras . . ."
Visskandaal en verkeerdelike lasbrief. Ek dink daar is ’n slang in die gras en vermoed dat die ACC onder aanvoering van mnr. Noa ’n goeie saak behoorlik gaan op#$%.
Die waarheid sal deug. Klaar vir hulle ryk gesteel! Hage het alles reggemaak, weer nuwe fondse ingebring. Eto! Nou wil hulle met Hage se osse ploeg. Ons ken julle! Up side down.
Kinders verhoed ou mense om te gaan stem. Hulle steek hul kaarte weg! Huuu, julle sal dit berou! Wie sal weer foute regmaak? Oorlog van skande!
Ons weet dat hy gefire is. Yes! Vir wat? Wie het vir Hage gaan smeek om terug te kom? Etse, probeer weer soek en kry, hierdie keer trippel. Die sterk, hoë lande erken daardie man! Axaba. Omake!
Jong Namibiërs, asseblief, gedra julle! Julle praat Engels deur Swapo. Julle moet afkom. Stadig oor die klippe! Parlement is nie ’n speelplek nie hoor!
Nee wat, president Hage sal nooit aborsie toelaat nie, daardie is nie God se afdeling nie. Waar is Venaani-goeters? God moet Hage seën met meer wysheid, die ware leier. Omake! Almal sinne.
Ek wens Swakopmund se verkeersmense wil aandag gee aan die mense wat so op sypaadjies fiets ry. Ons gastehuis is op die straat en dan jaag hulle tussen die gaste deur wat wag om op die toerbus te klim. Soos nou jaag een hier verby en as mens onverwags by die hek uitkom, gaan hy jou onderste bo ry. Groete, Hester
I have never voted in my life. I am 48 years old and will never vote. Namibians are experts in cheating. Look at their greedy ministers, that is one very little example. They have stolen so much, there is nothing left. Very hard times ahead.
Karasburg Swapo-tak. Hou op om LPM se campaign plakkate af te haal soos wat Saterdagoggend om 4uur gedoen is.
Onse mense hier by Omdel in Hentiesbaai kry ook baie swaar en ons suffer ook. Nou kom die mense van daardie dorp elke dag en net die honde hier by ons word so baie kos gee. Wat makeer ons dan nou?
President Hage Geingob, ons moet nou weer stem. Karasburg Town Council het vir 2 jaar geen verhoging ontvang. Ons sukkel met ’n druppel in die emmer, nadat almal kry wat hul toekom. As ons navraag doen, dan word ons geantwoord die minister het nie geteken. Dit is ons reg om te weet, maar alles is verduister in die Town Council Karasburg!
Ek het by Build Together in Karasburg ’n lening gemaak, 40 duisend, en hul het self met die geld gewerk. Hul het net 30 duisend gebruik, 10 duisend net weg. Ek sit met my papiere, ek het niks geld ontvang nie, maar ek moet die hele lening terugbetaal. Dit is onregverdig en korrup!
Need someone to keep an eye on your plants for this holidays. Call 081 803 1791. Okahandja.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie