SMS'e vir 3 November 2021
SMS'e vir 3 November 2021

SMS'e vir 3 November 2021

"...dieselfde doel..."
Mandy Rittmann
Die reispaspoort en al die tegnologie wat ingespan word rondom Covid-toetse, teen dieselfde prys natuurlik, kan ’n inentingsertifikaat nie dieselfde doel dien nie? Of is daar nog te veel onsekerheid en twyfel?

Welgedaan geagte meneer die president Hage Geingob en minister Leon Jooste. Fly Namibia van die grond af en dit ten koste van Air Namibia en sy 640 werkers wat nou sonder werk sit. Welgedaan!

Wonder maar net. LPM wenner in Kalkrand wen, en stil, niks word hier gedoen nie. Die jaar is klaar nie eens gemeenskapvergaderings nie. Daar word al geld gemis. Mnr. Swartbooi, praat met u mense of kry ander mense wat werk, asseblief.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!