SMS'e vir 30 Januarie 2019
SMS'e vir 30 Januarie 2019

SMS'e vir 30 Januarie 2019

". . . 500 miljoen minder . . ."
Mandy Rittmann
Die staat het sy hand oorspeel. Selfs die mense in die vier O-streke wil nie meer vir Swapo stem nie. Die land gaan gebuk onder Swapolisme waarin selfverryking, korrupsie en diefstal aan die orde van die dag is. Die land verloor jaarliks 500 miljoen aan diefstal. Dis dan ook 500 miljoen minder in die staatskoffers.

Ek wonder of daar nie samespanning was tussen medici om ons pynpilletjies weg te vat nie? Kwansuis bekommerd oor ons verslawing, maar wat van alkoholgebruik? Nee broer, jy kan maar suip! Om etiese redes sien ek nie kans om elke maand N$900 vir my dokter te betaal vir my pynmedikasie nie.

Wat het geword van die vier skoolkwartale, veral nou dat die skole 'n nuwe sillabus gekry het? Kwartale het tot 67 dae. Hoe gaan die uitslae lyk?

Weet die opposiesepartye dit is vanjaar verkiesingsjaar? Wil julle eers wag dat Swapo dit aankondig? Die gesegde: “So vrek soos ’n mossie” geld vir julle.

Boedeltwiste is die vrug van gierigheid? Hoe meer jy het, hoe meer wil jy hê. Geleerdheid maak baie slim, maar net God gee ware wysheid. Soek vrede by God.Brexit: Waarom het nog niemand voorgestel om ’n tweede referendum oor Brexit referendum te hou nie? Man, die Engelse sukkel!Reporting on the Wickus Ras story! Please make sure of the facts before printing something. Your article says nothing about the pickup that turned in front of Wickus or the fact that the person in the pickup came back, saw he was dead and drove away. Please ask the police for the facts and tell the people what really happened. Wickus was a dear friend and one of the best souls I knew. Also he passed away on impact and not on the way to hospital. A statement that none of his friends would have made, I am sure.

I just want to say thank you to Meester Mario Guterres for being a great facilitator in Rehoboth at the Ministry of Youth and Sports. He is giving training to the youth for free. Thank you for a second chance. May God bless you. Namibia need more of your kind. Baie dankie Republikein.

18 January 2019 passport application, 22 January 2019 issued and 25 January 2019 collected. Swakop office friendly staff! Thank you! Well done!

Joos Platt, jou teenwoordigheid by die lykwaak op Groot-Aub word waardeer. Hoop om jou die naweek op Gochas by die begrafnis te sien.

Finansiële kontrole: As jy twee kan koop, koop een. As nie, koop geen.

Hoekom moet Kaisames sê jou sê insit en ons wurg as ons langer praat en musiek speel.

Ek sê net dankie vir die span wat Sondagaand op Goris was, dit was regtig suksesvol. Hoop julle het die aand geniet.

Vir die persoon wat raad soek vir krampe in bene. Een glas water, halwe telepel sout, een telepel suiker. Meng tot alles opgelos het en drink. Dit werk regtig soos ’n bom.

Indien u ’n beursie opgetel het, kontak Ilona Isaacs - 081 158 3210.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!