SMS'e vir 31 Mei 2019
SMS'e vir 31 Mei 2019

SMS'e vir 31 Mei 2019

"...Waar kry ons..."
Mandy Rittmann
Waar kry ons ouers N$33 000 vir ’n jaar, nou dat net ’n paar kinders die lenings by NSFAF kon kry. Die bank kan nie help nie, want die ouers se salarise is te min. Waar en wie gaan help, dat die kinders kan verder studeer.

Hardam dam too empty for irrigation: There you have it now government, for opening the sluices twice to divert millions and millions m3 water to Neckertal, which never even came near the dam and vanished into the sand. The rationale of this idea just boggles the mind and look at the disastrous consequenes!

Die arrogansie magsdronk en die eie ek houding van ons, die swapo leiers is in beheer. Sodoende sal ons eise stel aan die landsinwoners, of hul daarvan hou, of nie. Is roekeloos disrespekvol en gevoelloos. Wanneer sal die sluimerende reus, magsblok ontwaak wat verkiesing in en uit gebruik word, om die Swapo elite monster se onversadigbare honger te laat gedy? Swapo leiers het die bevrydings stryd ideaal, doelstellings verdraai en hulself verryk ten koste van hul eie getroue ondersteuners, wat nog glo van ’n ekonomiese bevryding wat hul rykmansklub leiers vir hulle lieg en voorhou, van ’n Utopia-swapo, gekkeparadys waar in hul alreeds is. – Namalander

Trek die 2% by die ministers se salarisse af. Hulle kry meer as genoeg, om af te staan.

Namibiërs stem asseblief vir ’n ander party, om ons land te regeer. Swapo is te onbvoeg om ons land te regeer.

Ek wil graag my mening lig oor die 2 persent. Mnr. Callie moet kyk na pensioen van pensioenarisse. Daar is baie mense wat kom aansoek doen vir die dokumente wat hier gebore is. Hul bly al jare in die Republiek, dan kom doen hul aansoek vir pensioen en kry dit. Dan kry hul nog in Suid-Afrika ook pensioen. Dit is ook mos nie reg nie.

Alles is by Rehoboth dorpsraad “combo”. Koop aktes en verkoop alles by aktes kantore, as jy klaar geaktes het. Gaan nie vêr om koper te kry nie, die aktesman gee jou alles, want sy familie is kontrakteurs. Maklike manier om geld te maak. Korrupte dorpsraad.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!