SMS'e vir 4 November 2019
“Nog vyf jaar . . .”
Die Bokke het die Rose opgevreet. Mooi so. Een maal 'n Bok, altyd een. – D. Beukes, Rhb
Die verdediging van die Springbokspelers noem ek sifdraad, want die opponente se spelers kom nie deur om te druk nie. Geluk met hul pragtige verdediging.
SA must pay reparations to England for the extermination of the Roses. What a massacre. All the Queen's horses and all the Queen's men cannot put that scattered Roses together again.
Ek's baie trots op die paartjie van Havana se harde werk. Mooi man! Andere kan jul voorbeeld volg en nie altyd net wil gehelp word nie. Hou so aan.
Fillipus en Hilde. Ek haal my hoed af vir julle. Beste voorbeeld ooit. En julle plekkie is so mooi skoon en netjies. Ons het meer mense soos julle nodig. Hou so aan en geniet jul talente.
Dankie, Tanja! 'n Wonderlike, positiewe, mooi artikel oor Fillipus en Hilde! Regering take note. So word dit gedoen.
Fillipus en Hilde, julle is pragtige mense. So baie van ons kan net jul voorbeeld volg.
Fillipus en Hilde in Havana. Julle is ongelooflik! Wys maar net wat gedoen kan word. Alle eer aan julle!
Ha-ha. Verdwene & oefen-EVM's is hoeka reeds gelaai, reg vir plug into 3de EVM by ECN-kantoor vir saamtel. Die wantroue in die hele stemstelsel verdiep.
Ek stem glad nie saam met die SMS-mening in Vrydag 1 November se koerant nie. Jou dierbare Hage het sy kans gehad en net 'n hoop strooi aangejaag. Dis tyd vir iemand anders. In elk geval het die Swapo-parlementariërs vir 29 jare die land bankrot gemaak met allerhande truuks. Ons het genoeg van hulle gehad. Gee ander die kans. En as hulle ook strooi aanjaag, gee weer iemand anders die kans. Dis tyd vir verandering.
Hage nog vir 5 jaar? Aikona! Nog 5 jaar se swaarkry, werkloosheid en korrupsie en dalk erger as Zimbabwe. Nee wat, genoeg is genoeg.
Hoekom sal ons vir Hage Geingob nog 'n kans gee? Hy is vyf jaar kans gegee. Wat sal dan nou verander?
SMS 1 Nov.: Dit is dan Swapo wat die land bankrot steel, nou wil jy dat mense weer vir Swapo moet stem! Dis verkeerd!
Hoekom moet ons gepla wees met snert soos “Italy's finest motorcycle boots now in S.A.”? Ons moet eerder sorg dat ons komende regerende party in staat sal wees om 'n bord kos voor elke inwoner elke dag van sy/haar lewe te sit. Ons wag al 25 jaar dat dit gebeur. Moet ons weer luister na dieselfde beloftes? Gee ons nog vyf jaar en alles sal regkom. Haha . . . Kersvader en Paashaas leef ook nog. Ongelukkig mag ek nie stem nie, maar ek mag maar belasting betaal.
Kalkrand, stem RDP asb. Rooikoppie se knoppie.
Hoe is dit moontlik dat vee- en wilddiewe herhaaldelik borgtog kan kry om net verder te gaan stroop of is hier iets onderduims in die howe aan die gang?
– Ou Kiewiet
Deursigtige, oop bodproses vir Witvlei-abattoir. Stem saam met mnr. Sydney Martin, maar wil voorstel dat daar 'n verbod is teen enigiemand van die government en hulle officials om te bie. Dankie.
Aan Werkgewer (1 Nov.): Die CA-punt op die gepubliseerde punteskedule is die kind se termynpunt uit 50. Dit word met die eksamenpunt, ook uit 50, saamgetel om 'n totaal uit 100 te gee. Die maksimumpunte moes boaan die kolomme gestaan het. NB: Dit is nie skoolpraktyk om vir 'n kind die klasgemiddeld te gee! Dit sou hoogs onregverdig teenoor alle kinders wees. – Onnie, Grootfontein
Hoodies en gesigsbedekking is nie cool nie. Dis skelmgeit. Hoekom jou gesig wegsteek? Motorbestuurders met die goed is ook 'n gevaar op die pad oor hul sigvelde duidelik ingeperk is.
Ek kan nie glo dat 'n mens nog sulke bemoeisieke mense op hierdie aarde kry nie. Die meneer of mevrou wat ander wil voorskryf wat hulle huishulpe se werk is, bepaal jou by jou eie sake en dinge en los ander uit.
Die persoon wat kla oor tuinwerkers wat hondebolle optel, ek hoop nie jy het 'n huiswerker wat jou vuil toilet, vuil bad, vuil skottelgoed en jou vuil wasgoed moet was en skoonmaak nie. Kry iets om jou besig te hou en hou op om ander mense te beloer en kla oor nonsens.
Ag nee, wie noem 'n dierkind 'n “blafding”. Walglik!!!!!!
Swakopmunders vat hul honde vir stappies om oral pleks van hul eie erf hul hopies te maak. Soos bv. my interlock-sypaadjie. Nie een sal die hopie optel en by jul huis in die drom gooi nie. Oral is jul hondetoilette te sien en te ruik. Julle hoort gestraf te word. Sies man!
Julle wat so kla oor winkelpakkers. Waar is julle terwyl jul goed gepak word? Is julle lam en gestrem? In Europa pak niemand behalwe jyself. En nogal met 'n spoed ook, want jy moenie die mense agter jou onnodig ophou nie.
Aan alle boekwurms. Ek het verskeie liefdesroman-omnibusse (leesboeke) van skrywers Ena Murray, Tryna du Toit, Elza Rademeyer en vele ander bekende skrywers. Boeke in baie goeie kondisie. Indien jy belangstel kontak 081 869 3533.
Net 'n ope vraag aan Joos Platt. As jy eerste op die Lubowski-toneel was hoekom het jy nooit getuig in die saak nie? Jy was in Katutura en Khomasdal opsporing, hoe het jy so vinnig in Klein Windhoek opgedaag? Vra maar net.
Net 'n positiewe opmerking in vandag se negatiewe lewe: 10 uit 10 vir 4x4 and More se puik nasorgdiens. – Corne
Thuselda van Social Security Keetmanshoop is uiters bekwaam en hulpvaardig, 'n vriendelike en netjiese dame wat jou mooi help. Dis 'n groot vreugde om deur haar gehelp te word. Ander kan gerus haar voorbeeld volg.
Dit was my laaste bywoning van die Windhoek Jazz Festival. Feesgangers kon nie hul eie drank inneem nie. Bravo! Maar die okapype was welkom. Na soveel waarskuwings oor die gevaar, gaan ons jeug voort om hul longe ongeskik te laat verklaar. – Jazz lover

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie