Spesiale uitvoering ten bate van skuiling
Spesiale uitvoering ten bate van skuiling

Spesiale uitvoering ten bate van skuiling

Henriette Lamprecht
’n Aand gevul met die klanke van Beethoven, Brahms, Suk en Kreisler word môre by die NG Kerk Eros in Windhoek ten bate van die Thinus Bakkes-oornagskuiling vir haweloses in die hoofstad gehou. Die uitvoering onder leiding van die befaamde musikante Zanta Hofmeyr en Malcolm Nay, begin om 18:30 vir 19:00. Toegang beloop N$150 vir volwassenes en N$100 vir kinders en ­pensioenarisse. Kaartjies is by The Biltongshop in die Maerua-inkoopsentrum, die Pakhuisteater en by www.staytoday.com.na/events/zanta-hofmeyr-malcolm-nay beskikbaar. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!