String bomaanvalle eis minstens 48 lewens
String bomaanvalle eis minstens 48 lewens

String bomaanvalle eis minstens 48 lewens

Sirië
Estelle de Bruyn
’n String bomaanvalle is gister in Sirië, hoofsaaklik in gebiede onder beheer van die regering, uitgevoer. Van die minstens 48 mense wat dood is, was minstens 35 in pres. Bashar al-Assad se kusvesting, Tarsus, het die staatsmedia berig.
Die stad is ook die tuiste van ’n Russiese vlootbasis.
Die Islamitiese Staat-groep (IS) het aanspreeklikheid vir een van die aanvalle teen ’n Koerdiese veiligheidspos in Hasakeh aanvaar, maar niemand anders het verantwoordelikheid vir aanvalle in Tarsus, die regeringsbeheerde stad, Homs, en ’n weermagdeursoekpunt op ’n pad buite Damaskus aanvaar nie.- Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!