Strzelecki-moordverdagtes bly agter tralies
Strzelecki-moordverdagtes bly agter tralies

Strzelecki-moordverdagtes bly agter tralies

Adolf Kaure
Mnre. Jerobeam Simon Shidute (23, links), Fabianus Lazarus (24, middel) en Daniel Stephanus Nghilifa (26) het Vrydagoggend hul eerste verskyning in die landdroshof op Swakopmund gemaak. Hulle word van die moord op die 79-jarige me. Rosvietha Sieglinde Strzelecki verdink. Sy en haar man, mnr. Siegfried Paul Strzelecki (81) is Woensdag in hul huis aangeval. Mnr. Strzelecki het ernstige beserings opgedoen. Die drie verdagtes is van ook huisbraak met die doel om te roof aangekla. ‘n Vierde verdagte (39) is vrygelaat, aangesien daar geen bewyse is wat hom met die misdaad verbind nie. Die saak is tot 26 September uitgestel sodat die verdagtes regsverteenwoordiging kan kry en vir borg kan aansoek doen. Foto Adolf Kaure

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!