Taxidrywers hou vol: Tariewe moet styg
Die Namibië Vervoer- en Taxivakbond (NTTU) se president, mnr. Werner Januarie, sê sy lede sal op 1 September vanjaar met ? tariefverhoging van 50% per rit voortgaan.
Dié belofte geld of die padvervoerraad hul voorgestelde verhoging vandeesweek goedkeur of nie.
Hy daag ook die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, uit om hom weens die oortreding van Wet nommer 74 van 1977, wat verouderd is, hof toe te sleep.
Volgens Januarie is dié wet, wat verhogings tot 10% op ? slag beperk, ongrondwetlik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie