Taxi's moet nie onwettig saamsweer oor tariewe
Sommige taxi-operateurs en die verenigings wat hulle verteenwoordig, span glo in die geheim saam om taxitariewe te verhoog sonder dat dit deur die Vervoerraad goedgekeur is soos wat die Padvervoerwet vereis.
Só sê die Namibiese Mededigingskommissie (NCC) in ’n verklaring waarin hy hierdie operateurs teen sulke sameswering waarsku.
Só sê die Namibiese Mededigingskommissie (NCC) in ’n verklaring waarin hy hierdie operateurs teen sulke sameswering waarsku.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie