Toronto-skietery: Vrou sterf, meisie veg om haar lewe
Toronto-skietery: Vrou sterf, meisie veg om haar lewe

Toronto-skietery: Vrou sterf, meisie veg om haar lewe

Minstens 14 mense is Sondagaand by 'n restaurant in Toronto, Kanada, deur 'n aanvaller geskiet. Een van die slagoffers, 'n vrou, is intussen dood, het die polisie in Toronto getwiet. 'n Jong meisie is in 'n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem. Mark Saunders, polisiehoof, het die media op die toneel ingelig dat die skieter ook dood is. Hy is nie een van die 14 slagoffers nie. Die restaurant is in 'n besige voorstad in die oostelike deel van Toronto geleë. Hier is polisielede op die toneel van die massaskietery in Toronto. Foto Netwerk24/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!