Total-span se balvernuf een te veel
Vlugbal
Die 34ste jaarlikse sosiale geleentheid Windhoek Draught Vlugbal vir Almal is Saterdag by die velde van DTS in Olympia aangebied waaraan 240 gemengde spanne (mans en vroue) deelgeneem het.
Windhoek Draught was vanjaar weereens die hoofborg wat gesorg het dat die grootste vlugbaltoernooi in Suidelike Afrika vlot verloop het.
Die topspanne was: 1 Total Namibia (wen die finaal 31-27); 2 Die Pauker. 3 Spikoholicks. 4 French Polony.
Mees sportiewe span: Marsh Mellows.
Bes geklede span: The Mexican Things.
Mees energieke span: The Rainmakers.
Beste spangees: Span Spek.
Beste gees: Solsquare Pantinks.
'n Optrede deur die gewilde sanger Gazza was een van die trekpleisters om die duisende besoekers by DTS verder te vermaak.
Saam met Windhoek Draught is die 20 bane deur Intouch Interactive Marketing, Radiowave, Hartlief, E-Med Rescue, Namibia Media Holdings, Afrox Linde, Red Bull, Cymot, Avani Hotels, Retirement Fund Solutions Services, Solsquare Energy, ANSafrica, Business Connextion, Wings, Score Energy Drink, Mobipay, Bottoms Up en die Timeout Volleyball Academy geborg.
Pryse is deur Maerua Super Spar, Interpack, ENS Africa, African Marketing en Namibia Breweries aan die spanne geborg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie