Twee Namibiu00ebrs by onwettige wildhandel-werkwinkel
Twee Namibiu00ebrs by onwettige wildhandel-werkwinkel

Twee Namibiërs by onwettige wildhandel-werkwinkel

Francoise Steynberg
Twee Namibiërs gaan 'n drie dae lange werkwinkel in Johannesburg oor onwettige wildhandel bywoon.

Die hoofnatuurbewaarder in die Etosha Nasionale Park, mnr. Ellias Amunime, wat verbonde is aan die ministerie van die omgewing en toerisme, asook me. Allison Kukuri, van die risikobestuurafdeling van doeane en aksyns in die ministerie van finansies, gaan Namibië by dié werkwinkel verteenwoordig.

Beamptes van Angola, Mosambiek, Zimbabwe, Zambië en Tanzaniësal dit ook bywoon. Die werkwinkel word van Dinsdag af deur die Britse hoëkommissariaat in Suid-Afrika en in samewerking met Brittanje se departement van omgewing, voedsel en landelike sake (Defra) aangebied, asook die Chinese staatswoudagentskap en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!