Twee vas oor 'renosterstropery'
Twee vas oor 'renosterstropery'

Twee vas oor 'renosterstropery'

Francoise Steynberg
Twee vermeende renosterstropers, mnre. Tsililinus Ferndch en Naftali Kandenge, is Sondag deur Blue Rhino-taakspan by Omuthiya in hegtenis geneem.

Volgens die weeklikse wildmisdaadverslag van die eenheid vir beskermde hulpbronne van die Namibiese polisie en die intelligensie- en ondersoekeenheid in die ministerie van die omgewing en toerisme is hulle twee van nege verdagtes wat vanaf 21 tot 27 Oktober in verband met wildmisdaad in hegtenis geneem is.

Dié twee verdagtes het glo ook 'n wildpark sonder 'n permit ingegaan.

Altesaam vyf nuwe sake is verlede week aanhangig gemaak en beslag is op een elk eland, lewende ietermagô, kameelperdstert en lewende skilpad gelê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!