Unam wag Rehoboth in
Unam wag Rehoboth in

Unam wag Rehoboth in

Andrew Poolman
Die Universiteit van Namibië (FNB Unam) het vanaand die tuisvoordeel teen die besoekende Rehoboth Rugby­klub in hul ontmoeting in die Namibië Rugby-unie se premierliga.
Die eerste spanne se afskoptyd is om 20:15, nadat die tweede spanne se ontmoeting in die reserweliga vanaf 18:30 afgehandel word.
Unam (derde) behoort op papier genoeg skietgoed – en motivering – te hê om die aanslag van Rehoboth (sewende) af te weer.
Drie premierliga-wedstryde word môre gespeel. Trustco United se afrigter Jood Opperman het gister sy span teen die besoekende Walvisbaai soos volg aangekondig:
15 Jamie Joseph, 14 Stefan Louw, 13 Handré Bezuidenhout, 12 Martin Cronjé, 11 Nandivatu Karuuombe, 10 Ascher Coetzee, 9 Morné Blaauw, 8 Naudé Neethling, 7 Morné Blom, 6 Adriaan Cloete, 5 Jandré Lamprecht, 4 Winmar Rust, 3 Clinton de Klerk, 2 Dewald Coetzee, 1 Arno von Wielligh.
Reserwes: Francois Cline, Marius Louw, Stefan Neustädt, Panduleni Ilonga, Moranzel Strauss, Donovan van Wyk, Ewald Steenkamp.
Môre se program:

PREMIERLIGA
15:15 United 1 tn Walvisbaai 1
15:15 Dolphins 1 tn Western Suburbs 1
15:15 Reho Falcon 1 tn Wanderers 1

RESERWELIGA
13:30 United 2 tn West Coast Sharks 1
13:30 Dolphins 2 tn Western Suburbs 2
13:30 Reho Falcon 2 tn Wanderers 2

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!