Vegters se oog nou op wêreldklas
Gevegsport
Leandrea Louw
Die Walvisbaai Gevegsportklub het onlangs sy eerste interklubkompetisie aangebied waaraan Swakopmund en Windhoek ook deelgeneem het.
Die uitslag sou die atlete bepaal wat sou deurdring om die land by die Destiny 2017 kompetisie in Suid-Afrika te verteenwoordig. Laasgenoemde dien op sy beurt as die kans om tot die wêreldkampioenskap deur te dring.
In die semi-gevegsklasse vir seuns het Adrian Esterhuizen en Marko van Zyl (6 -7 jaar, beginners), Dawid Bisset (8-9 jaar, intermediêr), Martin Bisset (10-11 jaar, intermediêr), Nicolas Jalon (12-13 jaar, beginners), Karl Dedekind, Ray Gryffenberg en Andrew Garbers (12-13 jaar, intermediêr), Wolfgang Nitz (12-13 jaar, gevorderd), James-Dean Goagoses en Brendan Beukes (14-15 jaar, beginners) en Macquilen Brussel (14-15, intermediêr) tot die Namibiese span deurgedring.
Die semi-gevegspan vir meisies se kwalifiseerders was Aizzah Ndandu, Surika Roodman, Waneka Venter (10-11 jaar, beginners), Shani Visser (12-13 jaar, beginners), Ivonne Nitz (12-13 jaar, gevorderd), Caleigh Jordaan (14-15 jaar, beginners) en Jennifer Krauer (16-17 jaar, beginners). By die vroue 55-65 kg het Elmone Rhode en Natascha Nell hul plekke bespreek, tesame met Lucy Roodman en Dgini Visser in die 60-69 kg, Andree Herle (60-69 kg vroue intermediêr) en Sannet du Pratt (vroue 70-79 kg, intermediêr).
In die mans semi-gevegskategorie het Ryno Gouws, Jacobus Potgieter, Rainier Pretorius (66-75 kg, intermediêr), Danie Bachmann (66-75 kg, gevorderd), Darren Nell, Zeromski Louw, Nicholas Krauer (76-85 kg, beginners), Ladislaa Mainjala, Miguelo Julio, Kenton Walters (76-85 kg, gevorderd), Dale Smith, Jannie Gouws en Nico Kotze (bo 90 kg, intermediêr) die span gehaal.
In die ligte gevegskategorie vir seuns was die kwalifiseerders Marko van Zyl, Adrian Esterhuizen (6-7 jaar, beginners), Dawid Bisset (8-9 jaar, intermediêr), Martin Bisset (10-11 jaar, intermediêr), Nicolas Jalon (12-13 jaar, beginners), Karl Dedekind, Ray Gryffenberg, Andrew Garbers (12-13 jaar, intermediêr), Wolfgang Nitz (12-13 jaar, gevorderd), Brendan Beukes, James-Dean Goagoses (14-15 jaar, beginners) en Macquillen Brussel (14-15 jaar, intermediêr).
By die meisies se ligte gevegsklasse was die kwalifiseerders Aizzah Ndandu, Waneka Venter, Surika Rodman (10-11 jaar, beginners), Ivonne Nitz (12-13 jaar, gevorderd), Caleigh Jordaan (14-15 jaar, beginners) en Jennifer Krauer (16-17 jaar, beginners).
In die ligte gevegskategorie is Natascha Nell (vroue 55-65 kg) en Lucy Roodman (60-69 kg vroue) gekies.
Die mansgroep vir ligte gevegte is Ryno Gouws, Rainier Pretorius, Jacobus Potgieter (66-75 kg, intermediêr), Danie Bachmann (66-75 kg, gevorderd), Zeromski Louw, Darren Nell, Nichola Krauer (76-85 kg, beginners), Jannie Gouws en Nico Kotze (bo 90 kg, intermediêr).
In die kategorie vir selfverdediging is Tharina de Jager en Caleigh Jordaan (meisies), Luke Kotze, Handro van Zyl, Damian van Wyk, Karl Noppe, Daniel van Rensburg (seuns), Marchell Vermaak (vroue), Jaco Conrad en Charl Visser (mans beginners), Elmo Erasmus en Jannie Gouws (mans, gevorderd).
In die spankompetisie is die uitsoekgroep vir seuns die Team Destroyers en die meisies Team Three Musketeers(beide van Walvisbaai). By die vrouespanne het Walvisbaai die paal gehaal, en in die manskategorie Windhoek, Walvisbaai én Swakopmund.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie