Vroue op ysterperde op toer
Vroue op ysterperde op toer

Vroue op ysterperde op toer

Francoise Steynberg
Namibiese vroue het vanoggend in die hoofstad op hul blink ysterperde weggespring om aan 'n internasionale motorfietstoer deel te neem.
Tydens die Women Riders World Relay (WRWR) gaan 'n spesiale aflosstok deur meer as 80 lande deur geregistreerde vrouefietsryers gedra word om bewustheid oor vroue in motorsport te skep. Hulle wil ook 'n Guinness-wêreldrekord met hierdie toer opstel.

Altesaam 19 Namibiese vroue en hul vroulike passasiers het vanoggend op 31 motorfietse uit Windhoek vertrek om die aflosstok vandag op Upington van die Suid-Afrikaanse motorfietsryers te gaan haal.

Foto Andries van Vuuren

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!