Vyf NSSU-spanne op toer na RSA
Die Namibiese Skolesportunie (NSSU) het na afloop van ’n reeks proewe sy netbalspanne bekend gemaak wat aan toernooie in Suid-Afrika gaan meeding.
Namibië stuur sy o.17-span na Kaapstad, terwyl die onder 12’s, o.13’s, o.15’s en o.19’s se toernooi in Boksburg gespeel word.
Die oefengroepe met hul afrigting- en bestuurspanne is reeds vandeesweek vir hul onderskeie oefenkampe byeen. Die eerste groepe vertrek komende naweek reeds na Gauteng.
Die NSSU netbalspanne is soos volg:
ONDER 12
Tuane Silver (Tsumeb Gim)
Zoe Polgar (Whk Gim)
Mione Garbers (Whk Gim)
Hailey Awaseb (Whk Gim)
Porsche Botha (WAP)
Charné Horn (Whk Gim)
Saara Shigweda (Integrity, Oshana
Louise van der Westhuizen (Whk Gim)
Aune Paulus (St. Josephs, Hardap)
Alicia Mouton (Walvisbaai Privaatskool)
Die span word vergesel deur spanbestuurder Clementia Munambihu Omaheke), afrigter Natasha Thakur (Elim PS, Khomas) en Anja Engelbrecht (Wilhelm Nortier, Otjozondjupa) as skeidsregter.
ONDER 13
Murine Claasen (St. Josephs, Hardap)
Robertha Manale (Walvisbaai Privaatskool)
Marle Alberts (Pro Ed, Erongo)
Saraphina Ekandjo (Walvisbaai Privaatskool)
Shigripeepha Garises (Mariental PS)
Chaney Lepen (Elnatan, Hardap)
Usuta Muvangua (Paheye, Erongo)
Rume Kotze (Elnatan)
Chamila Thikusho (Kronlein PS, //Kharas)
Annamarie Kohima (Oanob PS, Hardap)
Die span word vergesel deur spanbestuurder Foibe Neliwa (Anderson Privaatskool, Oshana) en afrigter Ina Fransman (Karibib Privaatskool).
ONDER 15
Rachalle Roetz (Walvaisbaai Privaatskool)
Cornelia Mupenda (WHS)
Zante Farmer (Whk Gim)
Anette van Staden (WHS)
Monica Gomases (Whk Gim)
Iumwe Tjingovera (GSS, Otjozondjupa)
Laqueede Perny (Otjiwarongo SS)
Urikombanda Katjaten (WHS)
Caroline Cilliers (Tsumeb Gim)
Lume van Tonder (Tsumeb Gim)
Die span word vergesel deur spanbestuurder Charlene Bock (Otjiwarongo SS), afrigter Cynthia Kasiringua (Shifidi SS, Khomas) en Ane Hanekom (Walvisbaai Privaatskool) as skeidsregter).
ONDER 17
Juandre Nell (Whk Gim
Tilie Kamati (Duinesig CS, Erongo)
Roche van Wyk (Whk Gim)
Charne Carelse (WHS)
Ashiya Otto (De Duine SS)
Anja Barnard (Edugate)
Shariffa van Wyk (Dr. Lemmer)
Shawna Pieterse (Whk Gim)
Jessica Janse van Rensburg (Tsumeb Gim)
Corre Michau (Elnatan)
Die span word vergesel deur spanbestuurder Eben Ambondo (Onampengu CS, Oshana), afrigter Michelle Visagie (Edugate, Otjozondjupa) en Klara Greyling (Whk Gim) as skeidsregter.
ONDER 19
Leandri van Schalkwyk (Elnatan)
Kari van der Westhuizen (Elnatan)
Dunell van Taak (WHS)
Ngutjiua Mauano (Whk Gim)
Kunatjie Murangi (Epako HS, Omaheke)
Vatjinda Tjikuzu (Wennie du Plessis)
Deorette van der Merwe (Edugate)
Doulaine Holtzhausen (Whk Gim)
Sunelle Ludwig (WAP)
Suané Vermaak (Tsumeb Gim)
Die span word vergesel deur spanbestuurder Bella Heita (NSSU, Oshana), afrigter Anna Kriel (Tsumeb Gimnasium) en Juanita Witbeen (ANNA) as skeidsregter.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie