Weer vir 1 Februarie 2021
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word by Tsumkwe en die streke van Ohangwena en Kavango-Wes verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Weste en Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele donderbuie in die sentrale Noorde en Ooste, andersins sal geïsoleerde tot verspreide donderbuie voorkom.
KUS: Bewolk en koel met miskolle. Enkele buie kan oor die sentrale kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:50 L 11:52 H 18:08
VOORUITSIGTE
Windhoek Partly cloudy 15° 30°
Gobabis Partly cloudy 18° 32°
Katima Mulilo Rainy 19° 29°
Keetmanshoop Sunny 17° 31°
Mariental Sunny 18° 32°
Opuwo Partly cloudy17° 29°
Oshakati Rainy 19° 33°
Rundu Rainy 18° 26°
Walvisbaai Cloudy 15° 30°
Johannesburg Rainy 17° 25°
Kaapstad Partly cloudy 16° 23°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie