Werkers vrywillig getoets
Werkers vrywillig getoets

Werkers vrywillig getoets

CHCivils van Keetmanshoop, wat tans op die plaas Komsberg naby Ariamsvlei besig is om huise vir plaas­werkers te bou, het onlangs gereël dat dié werkers vrywillig vir tuberkulose (TB) en MIV getoets word. Uit die 250 werknemers in diens van CHCivils het meer as 160 hulself laat toets. Volgens mnr. Gert Eiman, gesondheids- en veiligheidsbeampte van CHCivils, het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste van ­Karasburg die toetse behartig. “Ons hoop om ander besighede hierdeur aan te moedig om dieselfde vir hul werkers te doen,” het hy gesê. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!