Werkersdag mu00f4re gevier
Werkersdag mu00f4re gevier

Werkersdag môre gevier

Augetto Graig
Die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW) het ’n program vir môre se viering van Werkersdag bekend gemaak.

Werkers sal van 08:00 af by die Katutura-jeugkompleks se sportgronde in die hoofstad bymekaarkom.

Ná vakbondleiers, streek- en plaaslike raadslede, goewerneurs, ministers en ander hoës se aankoms word president Hage Geingob omstreeks 09:40 verwag.

Me. Laura McLeod-Katjirua, goewerneur van die Khomasstreek, sal eerste aan die woord wees, gevolg deur raadslid Meriam Kuvare en mnr. Tim Parkhouse, ’n verteenwoordiger van die Namibiese Werkgewersfederasie (NEF).

Ná 11:00 sal die eerste minister, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, die president se hooftoespraak inlei.

Hierna sal mnr. Job Muniaro, die NUNW se sekretaris-generaal, werkers toespreek.

Die verrigtinge sal teen 14:00 afsluit.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!