WhatsApp 26 Januarie 2022
WhatsApp 26 Januarie 2022

WhatsApp 26 Januarie 2022

Dani Booysen
Artikel vrou gekaap in vandag (Dinsdag) se koerant. Die foonnommer kan jy maar verniet bel. Daai nommer lui in sy verstand. Niemand antwoord dit nie. Sê ook net.

Dit is ondenkbaar dat niemand in Namibië 'n bestuurslisensie kan bekom nie, nie eers 'n leerlinglisensietoets kan skryf nie. Waar gaan dit heen? Ek is klaar met skool, het so pas my 18de verjaarsdag gevier, gelukkig genoeg om 'n werk te kry... Maar net een probleem: my werk vereis dat ek 'n bestuurslisensie moet hê. Iemand help, ek glo daar moet 'n beter manier of sisteem wees om 'n bestuurslisensie te bekom of moet ek ook maar een koop?

With the vehicle licence debacle this government is really pushing the boundaries of incompetence. If their services are really so essential, then they need to act seriously and make sure their resources are fit for use. What's next, no speed limits for GRN vehicles?

Ek weet nie of dit al bespreek is nie, in SA is die Covid-toets tussen R250 en R500, afhangende die tipe toets. Het dit, of gaan dit in Namibië ook verlaag? (Die Mededingendheidskommissie het gesê hulle ondersoek hierdie pryse plaaslike. – Redakteur)

City of Windhoek, when will you put a robot at 4way cross of China Town? Chaos every day. 365 days a year. Going on for how many years now? Please put a robot there for everyone’s safety. Traffic officers don't even come regulate the traffic there. Laat ek of my kar nou net gestamp word daso, dan sal julle sien. A damn shame. From Wdhoeker.

I would herewith like to appeal to both the Minister of Works, Hon. John Mutorwa and the CEO of Roads Authority to pay special attention to the Keetmanshoop/Mariental gravel road M29. The traffic volume on this road has increased tremendously, as it's being used daily by vehicle owners of Koës and Vaalgras. I would suggest that this road be graded at least once every week. The license fees are increasing annually and the condition of people’s vehicles are deteriorating due to the poor conditions of the road. This delicate matter must be looked into as a matter of urgency. - BAB, //Kharas

Ek soek graag ou, nie meer gebruikte matrasse, kussings en duvets om katte- en hondebedddens te maak. Baie dankie. – 081 262 1122

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!