WhatsApp 31 Maart 2021
WhatsApp 31 Maart 2021

WhatsApp 31 Maart 2021

Dani Booysen
BIG kap terug: Die regering sal die geld moet leen om 'n basiese inkomstetoelaag van N$500 per maand aan almal tussen 19 en 59 te betaal. Help die jonges op skool of wat studeer, en die afgetredenes wat wurg, maar sowaar, ons mense tussen 19 en 59 moet op ons eie voete staan. Nie op die belastingbetalers s'n nie. – Johan, Avis, Windhoek



Baie dankbare senior burger wil dankie sê vir plekke soos Checkers, PnP e. a. wat vir senior burgers afslag gee. Dit help baie in die tyd wat ons pensioen nie styg nie. ­Jammer ek kan dit nie van Spar-winkels sê op die platteland nie, veral waar ons nie eersgenoemdes het nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!