WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Hoekom moet mense onder kwarantyn geplaas word, net om soos varke behandel te word? Diegene wat mense kom optel vir die sogenaamde kwarantyn het darem swak maniere, asof hulle die mense die beste behandeling sal gaan gee, en moenie praat van die dom paraparas wat ingeroep moet word om siek mense rond te boender nie. Is dit ook 'n soorte magsvertoon van Swapo, omdat hulle nou agterkom hul dae is getel? Ministeries soos gesondheid, onderwys, sekuriteit het kundigheid nodig, nie die comrades wat tans alles anderhand se kant toe bestuur nie. Los die hele kwarantynstorie, julle is glad nie opgewasse vir die hele storie nie.



Baie dankie vir bydrae oor pensioen. Namibiërs wat annuïteite het by verskeie instansies kan seker ook vra vir 'n once off withdrawal. Dit sal die skuldlas verlig. Besighede claim teen disaster oor Covid-19; wat van die mense wat ook sukkel?



As far as I know, law is a universal thing. Now, the question begs, does the recent left, right and centre transfer and cross-country transfer of senior public servants not amount to interference with the ongoing high profile Fishrot investigations? – BAB, //Kharas

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!