Re: video's van NDF-lede verbode. Watter wet sê dat NDF en Nampol nie afgeneem mag word nie? En die man is geskiet omdat hy hul afgeneem het. Nou beskerm die minister hul ook nog. Belaglik!!!!
Die Gammamsrivier stink so erg dat dit ook die verkeersligte so affekteer dat dit net rooi flikker. My vader, CoW, wat gaan aan?
Die drywer van POL 9179, waar is jou trots, meneer? Jy gooi jou gemors deur die voertuig se ruit in Robert Mugabe Avenue, die tyd 14:40, op pad parlement toe. So teleurstellend. Waar’s jou maniere. (Ontvang op 19 September.)
Die polisie op Luderitz: Die dame wat haarself opgehang het in die polisieselle omdat sy glo vir iemand gedreig het, hoekom het sy nie borg gekry nie? Waar is haar regte? Sy sit al vir ‘n jaar in die tronk, sy verloor haar werk. Daar is so baie moordenaars wat borg kry elke week. Nou die vraag is waar trek jy die streep? Eendag gaan julle voor God gaan rekenskap gee vir daai dame se dood. Slaap die ondersoekbeampte lekker in die aande? Jy sal nog vrae moet beantwoord van daai persoon se familie. Ek hoop jy sal dit kan antwoord.
I collected an overseas parcel from the Eros post office during June this year only to be presented with the ripped open and empty wrapping. I wanted to claim for the loss but was never given a claim form to complete, only an undertaking that it will be done on my behalf. To date I did not receive payment, despite personally calling on the Eros post office's postmaster and writing e-mails to the regional manager and NamPost Whistleblower. Promises of payment was made but never honoured. I will therefore never put myself through the frustration of using NamPost's services again.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie