Maandag 18/5. Ek stem saam oor supermarkte e. a. wat nou pryse opskuif. En dit, glo ek, is ou stock. Het julle nie harte nie? Almal kry nou swaar, so waarom nou so drasties wees met pryse!
Die foto’s van Erosweg se sypaadjie. Dis regtig ‘n skande soos munisipaliteite dinge laat agteruitgaan. En dan die mediese afval wat gestrooi is. Hoop daai mense ry aan die pen met ‘n stywe boete.
Dis darem ‘n skande as mens lees hoe mense in die tyd drank smokkel en drink en nog swakkelinge uitbuit met pryse. Hoe kom die smokkeldrank deur die padblokkades? Dan spog mense nog daaroor. Totale skande vir Namibië.
Verward – musikante beboet, trokdrywers met noodmedikasie vertraag en gebegelei, net sekere hoeveelheid mense in ‘n voertuig, kerke gesluit. Maar 120 gholfspelers word toegelaat om in ‘n kompetisie op ‘n private estate te speel en baljaar soos hul wil. Geen maskers. Geen social distancing. Geen kommunikasie met inwoners. Karre en mense orals. Is hulle dan nou spesiaal? Kan ons nie net almal oor dieselfde kam skeer nie? – Anoniem
Re-opening of schools: To reduce interaction of learners, the teachers should do the subject shuffeling and not the kids. All kids stay in 1 class the whole day. Less exposure. Less infection. – Rose, Windhoek

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie