WhatsApp oorstaan
WhatsApp oorstaan

WhatsApp oorstaan

Dani Booysen
Baie lande vereis dat reisigers vanaf die trope en subtropiese gebiede 'n geelkaart vir toelating moet hê. M.a.w. die persoon moet inge-ent wees teen geelkoors. Dis nie diskriminasie nie, maar 'n vereiste. Waarom kan inenting teen Covid-19 (wat soos geelkoors ook fataal kan wees) nie ook 'n vereiste word vir toelating by sekere plekke nie. En is dit skielik 'diskriminasie'?

Vanoggend loop my bloed verkeerd. Plaas geld op selfoon om Super Aweh te laai N$75. Na belasting is my balans N$65,51. Vra vir Super Aweh en hul sê ek kort nou nog N$53. My balans is ewe skielik N$48,60. Na ek hul gebel het, vertel hul my daar is 9 ander produkte wat hul aanbied waarvoor ek N$1 betaal. Dit is niks met bel of WhatsApps of SMS te doen. MTC is regtig nie meer wat dit was. Jul vat geld soos jul wil. Nou verstaan ek ook nie. My werker laai N$60 en dan koop hy ook Super Aweh, sonder probleem. Verduidelik hoe is dit moontlik.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!