Windhoek: Munisipale skuld styg in grendeltyd met N$144 miljoen
Augetto Graig - Die burgemeester van Windhoek, me. Fransina Kahungu, het tydens die opening van stadsraadvergadering vroeër vanaand gesê inwoners se munisipale skuld het in die twee maande vanaf 31 Maart, met N$144 miljoen tot N$984 miljoen gestyg.
Sy het ook by die opening van die raadsvergadering gesê tariewe sal in die nuwe boekjaar nie verhoog is nie, uitgesluit kragtariewe wat aangepas word om koste te herwin, en waarvoor die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) nog goedkeuring moet gee.
Volgens haar moet die lynministerie nog die stadsvaders se begroting vir die hoofstad goedkeur.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie