Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

Sanet de Waal
provokateur s.nw., provokateurs of provokateure. (‹Fr. provocateur) Uittartende persoon wat gewoonlik daarop uit is om moeilikheid aan te stig, reaksie te ontlok of mense op te sweep; sin. provo: Mnr. Jones het die meer sinistere bynaam “Oliver die Spioen” gekry, en hy was dan ook 'n provokateur in diens van die regering (J. Collier: Ou Kaapstad, 1961, 93). Hy was ’n skril provokateur wie se grappe skandaliger geword het namate dit gehandel het oor ’n groter heiligdom (Die Burger, 17 Des. 2004, 17).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!