Woord van die Week
Woord van die Week

Woord van die Week

Karin Eloff
speeklos b.nw. (geselstaal) Wat ongesteld, onkapabel of nie by sy of haar volle verstand is nie: Speeklos voel. ˜ Soos 'n speeklos vryer verloor hy sy sinne, bevlieg haar en hap speels na haar skouer (H.J. Vermaas: Drietoon4, 1969, 40). Die drinkery het hom nou heel speeklos en ek sleep maar met die kieriegeldjies aan (A. Roux in TL, Febr. 1988, 53).

spelonker s.nw., spelonkers. Iem. wat daarvan hou om grotte te ondersoek en te bestudeer, veral as 'n stokperdjie: Dit was bepaald die spelonker se paradys, met pragtige formasies in die uiteenlopende en grilligste vorms oral om ons (A.S. Walker in Kango, 1960, 13).

Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

www.wat.co.za

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!