#PasIn: Nog geen krokodiltenders toegestaan
Die woordvoerder van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme, Romeo Muyunda, sê drie tenderaansoeke is reeds ontvang en beoordeel, maar nog prosesse moet gevolg word. Die krokodille wat verkoop word, is volwasse diere en nie groter as drie meter nie.
Sedert 2019 moes die ministerie reeds meer as N$2.3 miljoen uitbetaal vir verliesse wat deur krokodille veroorsaak is.
Sedert 2019 moes die ministerie reeds meer as N$2.3 miljoen uitbetaal vir verliesse wat deur krokodille veroorsaak is.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie