'Die koshuis is vol'
Ouers wat nog plek vir hul kinders in die sekondêre skool Andimba Toivo ya Toivo in Ondangwa se koshuis gesoek het, moes met leë hande omdraai omdat alle plekke reeds gevul was. Die koshuis is aanvanklik gebou om 864 studente te huisves, maar volgens die skoolhoof, Warde Shapaka, is daar tans egter net 720 beddens beskikbaar.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie