#PasIn: Lewe van pyn
KYK
Elizabeth Joseph (43) van Oipapakane in die Ohangwenastreek leef in pyn ná sy nege jaar gelede deur 'n slang gebyt is. Joseph se linkerarm en -been is weens die gif geamputeer, maar nou het haar regterbeen opgeswel, verdonker en dit is baie seer. Video: Enzo Amuele
Kyk die video hier
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie