Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

PAS IN: Kauandenge onttrek van presidensiële wedloop

Jemima Beukes
Josef Kauandenge, sekretaris-generaal van die National Unity Democratic Organisation (NUDO), het van plan verander oor sy presidensiële ambisies en sal nie meer aan die presidensiële verkiesings deelneem nie, en ook nie vir posisies in die Nasionale Vergadering nie. Dit het die party vanoggend in 'n mediaverklaring bekend gemaak. Die party het 'n perskonferensie vir môre geskeduleer om meer inligting oor hierdie jongste verwikkeling te verskaf.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!