PAS IN: Nudo doen beroep vir vrede, eenheid
Ester Muinjangue, die president van Nudo, het ‘n beroep op Hoze Riruako, die nuutverkose opperhoof van die Ovaherero Tradisionele Owerheid (OTA), gedoen om vrede onder sy mense te herstel en hulle te verenig.
#RepNuus
#RepNuus
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie