#PasIn: Lesotho eis grondgebied in SA
'n Mosie is in die Lesotho-parlement deur 'n lid van die politieke opposisie ingedien wat vra dat dié liggaam besluit om die Vrystaat, dele van die noordelike en oostelike Kaap, sowel as dele van Mpumalanga en KwaZulu-Natal as die grondgebied van Lesotho te verklaar. Die mosie is op 'n 1962-resolusie van die Verenigde Nasies (VN) gegrond.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie