Bybelse wysheid (002)
Bybelse wysheid (002)

Bybelse wysheid

DR. ANNES NEL
Jesaja 58:6-7: "Is die vas wat Ek wil hê, nie dít nie: ... om verdruktes vry te maak,... dat jy vir dié wat honger is, van jou brood gee nie, dat jy aan die armes en die dakloses 'n blyplek gee nie, dat wanneer jy iemand sonder klere sien, jy vir hom klere gee nie ... ?"

Sop, seep en saligheid. Dit is wat mense nodig het, het die stigter van die Heilsleër, William Booth, gesê.

Daar is geen sin om iemand die evangelie te gee, sonder om na hulle behoeftes om te sien nie. Daar is geen sin om vir iemand kos en skuiling te gee sonder om die goeie nuus van Jesus te deel nie. Dit is werklik vas: om te gee.

Ware godsdiens gaan nie daaroor om besig te wees met allerhande godsdienstige rituele nie. Ware godsdiens is wanneer jy betrokke is by hulle wat jou nodig het. Dit is wat Jesus deur sy bediening gedoen het.

Here, gebruik my vandag as u instrument van sorg.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!