No Image Caption

Bybelse wysheid

DR. ANNES NEL

Matteus 14:33: “Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: ‘U is waarlik die Seun van God’.”

Het jy al magteloosheid ervaar, asof die wêreld buite geraak het? Hierdie gevoel van hulpeloosheid kan alle aspekte van die lewe binnedring – jou verhoudings, loopbaan, gemeenskap en huis. Dit kan ook lei tot angs oor die ekonomie, politiek en die toekoms. Om heeltemal magteloos te voel, kan ons laat glo dat selfs God ons verlaat het of nie in staat is om te help nie.

Johannes die Doper, Jesus se dissipels en Petrus het waarskynlik so gevoel.

Om oor ons eie vermoëns te betwyfel, kan gesond wees. God gebruik ons twyfel om ons van ons selfstandigheid te bevry sodat ons op Hom alleen staatmaak.

Eerder as om Christus se oorwinning te betwyfel, moet ons onthou dat storms onvermydelik is. Die Here wat die storms stil, lei ook sy kerk – geen mag kan dit oorweldig nie. Kom ons aanbid Hom en erken dat Hy alleen werklik in beheer is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!