No Image Caption

Lag saam

Dani Booysen
Gesien op Whatsapp:

Hier by ons was 'n winkel wat kerse verkoop het. Eendag het dit toe afgebrand. Almal het rondgestaan en 'Happy birthday' gesing.

---

Van DeleneVEdW:

Die polisie klop.

Wie's daar? Dis die polisie!

Wat soek julle? Ons wil praat.

Hoeveel is julle? Ons is twee.

Nou praat sommer met mekaar!

---

Wensgees: Ek sal elkeen van julle net een wens gee.

Ek eerste! Ek eerste!

Ek wil in die Bahamas wees, 'n spoedboot bestuur, sonder omgee in die wêreld. Poef! Sy is weg.

Ek volgende, sê die verkoopsverteenwoordiger. Ek wil in Hawaii wees, saam met my masseuse op die strand ontspan, 'n eindelose voorraad wyn en die liefde van my lewe. Poef! Hy's weg.

Goed, jy is volgende, sê die Wensgees vir die bestuurder. Hy sê: Ek wil daardie twee na middagete terug in die kantoor hê.

Les: Laat jou baas altyd eerste wens.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!