Lag saam
Van HermanH, uit Daily Groaner:
'n Prokureur was besig om sy kliënt voor te berei om in sy eie verdediging te getuig. “Jy moet sweer om die volle waarheid te praat. Verstaan jy wat dit beteken?” vra hy. Die kliënt antwoord: “Ja”. Die prokureur vra toe: “Weet jy wat sal gebeur as jy NIE die waarheid praat nie?” Die kliënt dink na en sê: “Ek veronderstel ons kant sal wen.”
~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
Heb jij die al gehoord van die Schotse kamikazepiloot? Hij is met zijn vliegtuig neergestort op de schroothandel van zijn broer. . .
~~~~~~~~~~~~~~
'n Passasiersvliegtuig gaan deur 'n ernstige donderstorm. 'n Jong vrou draai na 'n predikant wat langs haar sit en vra sarkasties: “Dominee, jy is 'n man van G o d, kan nie jy iets doen aan hierdie storm nie?” Waarop hy antwoord: “Dame, ek is in Verkope, nie Bestuur nie.”
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van DouwevdV:
“Stilte in de zaal!” schreeuwt de rechter, “Wie nog één woord zegt, vliegt eruit!” “Begrepen!” roept de verdachte.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Aanhalings uit kinders se opstelle:
* Ons het 'n groot hond. As iemand voor die klokkie lui, begin hy blaf van agter af.
* Ons is toegelaat om 'n pop te maak met ouma se oorblyfsels.
* Ons kon al die hoekies skoonmaak, want gelukkig is ons stofsuier nogal langdradig.
* Ek dink ek sal al lankal dood wees teen die tyd dat ek tagtig word.
* As oupa nog gelewe het, sou hy homself doodgelag het.
* Ek het my neef wat siek was gaan besoek om hom geluk te wens.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie