Woord van die week
siswarm (sis-warm) b.nw.
1 So warm dat dit sis: Verbruin die varkpote onder die rooster en bedien op siswarm borde, met baie peperwortelsous in bakkies langs elke eter se bord vir saamsmul (Beeld, 14 Jul. 1995, Kalender, 8).
2 Wat ’n sterk seksualiteit uitstraal of openbaar: In die geval van Danny is daar ’n ander moontlike romantiese belangstelling op die horison: ’n siswarm argitek met die naam Lindsay (Rapport, 10 Okt. 1997, 26).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie