Woord van die week
paaseier s.nw., paaseiers. Versierde of bont gekleurde hoendereier, gew. gekook, of namaaksel daarvan, gew. van sjokolade, wat tydens Paasfees as geskenk of as versiering gebruik word: In Duitsland is dit tradisie dat kinders op Paasmaandag Paaseiers soek wat hul ouers in die tuin weggesteek het (Die Burger, 17 Apr. 1987, 4).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie