Baars sku vir wintertyd
Hengel
Max Pieper het onlangs die Bank Windhoek nasionale baarshengelkampioenskap gewen wat by die Von Bach-dam gehou was.
Met die winter en ’n sterk koue front teenwoordig was dit moeilik vir die hengelaars om die baars te uitoorlê.
Net sewe visse is gevang waarvan Pieper drie na sy hoek gelok het.
Die voorste uitslae was:
1 Max Pieper 3 visse
2 Johan Coetzee 2 visse
3 Thinus Williams 1 vis
In die tweede kompetisie van dieselfde naweek het Pieper weer met ’n 2.5 kilogram baars gewen, met Jürgen Geiger tweede met twee visse.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie