Nande die man wat op Tsumeb geklop moet word

Gholf
’n Lekker stewige veld van 64 spelers het ingeskryf vir die Tsumeb Ope, geborg deur Bank Windhoek, wat môre en Sondag op die noordedorp se baan aangebied word.

“Dis die eerste keer in drie jaar wat ons die toernooi weer aanbied na die Covid-beperkings,” sê Francois van Zyl van die Tsumeb-gholfklub.

Die heersende nasionale titelhouer Likius Nande, wenner van die 2022 FNB Namibiese Amateur Ope by die Windhoek Buiteklub op 7 en 8 Mei, sal môreoggend in die eerste afslaangroep wees.

Die ervare Nande sal waarskynlik die vooraf gunsteling wees – ongeag ’n goeie klompie potensiële uitdagers van die gasheerklub, die omliggende noordedorpe, die kusstreek en Windhoekl..

Die afslaantye is:

09:00 Stefanus Bonifatius (Rössmund), Edwin Kutara (Grootfontein), Likius Nande (Windhoek Buiteklub), Karl Swartz (Oshakati).

09:10 Kevin Wentzel (Walvisbaai), Nelson Johannes (Oshakati), Michael Jansen van Vuuren (Windhoek Buiteklub), Stanley Gawanab (Grootfontein).

09:20 Willem Hanamub (Tsumeb), McPaul Ndeilenga (Grootfontein), Jackson Kawaya (Tsumeb), Paulus Shimoshili (Grootfontein).

09:30 Wensley Haseb (Tsumeb), Sam Shifula (Oshakati), Hans Naobeb (Rössmund), Walter Heibeb (Tsumeb).

09:40 Xavier Schreuder (Tsumeb), Erastus Ndakalako (Tsumeb), Dylan van Wyk (Tsumeb), Antonius Amugongo (Oshakati).

09:50 P Harmse, M Hilundwa, M Hoeseb, J Goagoseb.

10:00 B Hoabeb, P Shigwele, M Ankonga, S Tjizao.

10:20 C Voigts, J Andreas, T Howaeb, D Coetzee.

10:30 E Kamati, J Blake, U Amukwaya, T Voigts.

10:40 J Hayward, F Coetzer, S Vink, I Hayward.

10:50 H Ndjendja, T Gurirab, V Hanganda, C Haoseb.

11:00 M Mapfunde, A Moses, G Gideon, S Mateus.

11:10 F Katjimune, S Tsaneb, T Shitaleni, D Morkel.

11:20 J de Vos, T Arrey, C Okamaru, L Frans.

11:30 I Suze, N Gaoab, S Sibanda, A Musonda.

11:40 N Hailu, B Brockman, B Chaka, A Nangolo.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!