PAS IN: Twee rensteljaers neem deel in SA

Iréne-Mari van der Walt
Die jong rensteljaers Cecil Koorts jr. en Kristopher Koudelka het die naweek aan die derde rondte van die ROK-bekerfinaal by die Killarney internasionale renbaan in Kaapstad deelgeneem. Koorts het 9de in die o.10-afdeling geëindig en Koudelka 8ste in die Kid ROK-afdeling. Koorts het algeheel in 18de plek oor die eindstreep gery. Cecil Koorts sr. van Cema Racing sê Koorts jr. se renstel het weens enjinprobleme swakker in die eerste en tweedes rondtes gevaar. “Ná ons die enjin geruil het, het dit baie goed gegaan," sê hy.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!